Comments on: Politiek: Is dit dan “vuil”?

By: sugartaxi
Geagte Barend

In verband met jou artiekel.Om saam as burgers kommentaar en inligting te lewer oor ons burgerlike opienie in verband met hoe ons huidige regering vaar is nodig. Baie keer is ons persoonlike opienie oningelig en onopgevoed, verklaar. Basies is sommige van ons opienies verkeerd maar dit is gesond om die “verkeerde” opienie te hoor as gewone burgers want sommige van ons is vas gevang in ons bindende opienie en glo en weet dat ons opienie reg is maar sodra dit vergelyk is met ons vriende of famielie of selfs iemand in ons gemeente besef ons dat dit te verkeerd is vir ons om in te glo. So dit stel ons vry. Vry van die idea dat ons as mens reg is en almal is verkeerd todat ons ons self hoor en dan besluit ” nee wag dit klink nie reg vir my nie” Dit dan, deur gesonde debat is ons vry gesit met die inmenging en bestuur van ons burgerlike eiendom, vryheid en gesondheid. Ons het ons opienie reg gestel deur saam te praat en polieties in te meng.

Ek bevorder die idea van aparte Staat en Geloof in die Rebubliek omdat dit twee totale verskillende heelalle regeer en bevorder. Regeerings op aarde moet nog herstel word en ‘n Unie instand hou of selfs in daai rigting van perfeksie gaan. Waar perfeksie ons doel en rigting is as Dienaars weet ons en lewe ons, met die feit, dat perfeksie die Unie van ‘n Republiek heeltemal regeer en instandhou met die werkilike waardes van burgelike eiendom in ons gelowege beweegings as mense wat waarheid oefen.

Wat jy oor gesels is ‘n waardevolle vraag. My antwoord is dat daar so , so baie werk is wat voor le om juis vir perfeksie te mik en die Unie van ons Republiek te regeer en soos perfeksie dit in prakteik in te stel, weet ons dat die Perfekte Regeering van die Unie terug kom aarde toe om die gelowige famielie te kom haal, in hulle eie tyd. Jesus se Regeering regeer Sy Unie  maar die aarde se regerings is leiers van die aarde wat regeer met die doel om nog soos Perfeksie te kan regeer , dus die harde werk wat voor le is werk wat nog gedoen moet word om te kan volg en saam te stem, as dienaars, met sy gebed : ” laat U wil gedoen word op aarde net soos dit in die Hemel is….. “.

Die aardse regerings is aangestel om die Wet te lewer en uit te dien vir die burgers van die Republiek.

As Dienaars  bid ons vir hulle as leiers wat hoe posiesies van kantoor besit. Sou die regering of die aangestelde klerke, die Wet breek en nie lewer soos hulle aangestel is om te doen nie, is hulle tot nuut verklaar en  hou ons aan om te bid vir die regeering want die burgers is nie tot nuut verklaar nie.

Ja dit kan  se ek,ek stem saam met jou, Barend.