Maretta Bellingan van Rapport skryf die vorige week: “Daar is mense wat wanneer hulle hoor jy werk by ‘n koerant, vinnig verskoning maak. Nee, jammer jong, ek lees nie koerant nie, te veel slegte nuus. Wat se ‘n mens vir so iemand? Neuk maar aan, jou oningeligte paloeka, wie wil dan nou meedoen aan die lewe as [...]










