Comments on: Sterk leierskap!! Dit is wat SA nou nodig het

By: Elna Erasmus
Ek kan nie glo dat mense dink dat COP die uitweg is nie.  Wag - laat ek voor begin.  Die feit dat daar ‘n COP is, is wonderlik, want dit wys dat Suid-Afrika nie dieselfde pad loop as the res van Afrika nie.  Die eenpartystaat blyk nou iets van die verlede te wees.  MAAR - mense, COP is dieselfde mense wat ons in hierdie gemors gekry het.  Dit is die Mbeki’s en die Lekota’s.  Dieselfde Lekota wat in sy hele bewind as Minister van Verdediging net EEN KEER in die parlement kom verslag doen het oor sy departement omdat hy die hele wereld vol rondgerits het.  Hallo - hy is net deel van die korrupte regering wat was en nou dink almal hy is die redder van die land.  Kyk hoe lyk Gauteng -  legacy of Mr Sam Shilowa.  Kyk hoe lyk Kaapstad?  Aha - daar gaan iets aan.  Wat se dit vir ‘n mens - vergeet al hierdie klein partytjies en stem DA vir goeie regering.

Connie Mulder se vandag op 702 dat al die klein partye is in gesprek oor “co-operation” before the election en “coalition after the election”.  Dit maak sin.

By: Jesse van der Merwe
Ek soek ‘n eerlike, opregte leier. Ek hoop dat die COP dit vir ons sal oplewer, want ek dink die politiek in SA is ongelukkig steeds (weereens) baie rasgedrewe. Ons benodig ‘n politieke party wat ‘n goeie ondersteuningsbasis by alle rasgroepe kan kry en die leier MOET ‘n geloofwaardige leier wees!

By: Les
Dit is van absolute belang dat ons ons mense sal aanmoedig om deel te vorm van die proses .  Tyd is verby dat ons net kan toekyk dat swak leiers ons land regeer .  Vroue en jongmense gaan n meer belangrike rol speel .  Ek glo dit.  Daar is reeds n sterker bewuswording te bespeur

By: Barend La Grange
Hi Estelle ,  Ek is bly oor jou praktiese voorstelle.  Ja dit gaan werk kos -  dit gaan nie vanself kom nie .  Dit is reeds verblydend dat daar soveel belangstelling die afgelope naweek was van mense wat gaan registreer het. As ons die momentum kan opbou oor die volgende paar maande gaan ons slaag om die jongmense en  kiesers wat die afgelope 14 jaar op die kantlyn gesit weer by die stembus te kry . Veal die jongmense sal n ander tipe politiek wil sien wat hul verbeelding sal aangryp.

By: Estelle Smith
Ek stem saam oor die goeie leierskap wat ons nodig het, maar ek dink dat politieke bewustheid moet eers op groter skaal plaasvind,veral onder die vrouens en jongmense.   Hoeveel mense stel net eenvoudig nie belang in die politiek nie .  Helen Zille is ‘n fantastiese en inspirerende leier maar hoeveel mense is bereid om haar en die DA te ondersteun?  Dit help nie om te wag vir utopia nie.   Dit is hier en nou dat ons skouer aan die wiel moet sit en bereid moet wees om aan deure te klop en les bes om ook te ‘march’.  Ek meen die groot ding gaan wees om mense by die stembus te kry OM TE STEM.  Ek stel voor dat elke persoon net vyf ander persone kry en selfs help om by die swembus uit te kom en elkeen van daardie persone moet elkeen vyf persone kry om dieselfde te doen

By: Blackie de Swardt
n Lekker debatgeleentheid wat jy hier skep Barend.Sal fantasties wees as ons hierdie geleentheid kan gebruik om opinies van die publiek te kry wat aangestuur kan word aan politieke leiers om hulle te help ontwikkel tot leiers.Ek glo dat daar politici is wat graag wil verbeter maar nie altyd weet hoe om dit te doen nie. Daarom sal dit goed wees as bruikbare informasie geskep kan word om as prikkel vir hulle te kan dien.

By: Karel Labuschagne
Ek is baie opgewonde om te sien wat die skeiding in die ANC sal bring. Dit maak die speel veld nou soveel meer gelyk. Nie dat mens skeiding tussen mense wil he nie maar ek moet eerlik wees ek dink dis ‘n gesonde ding wat hier gebeur het.

Ja Barend ek dink ons land het so baie goeie leiers maar hulle is net nie in die politiek betrokke nie. Kyk net na ons sport. Daar het ons iemand soos John Smit in ons rugby. ‘n Fantastiese leier. Hansie was die beste krieket kaptein wat die wereld nog ooit gesien het. Ek dink hierdie skeiding in die ANC sal baie mense nou hoop gee en meer bereid wees om die politiek aan te vat. So sal ons werklike leiers in die politiek ook kry.

By: Pieter Claasen
Dankie Barend

Ja dit bly maar ‘n moeilike taak om seker te maak die regte mense kom aan bewind. Ek dink ons politieke omstandighede maak dit so onaantreklik dat die regte mense nie gelok word nie. Ek dink meeste wit Afrikaner mense stel nie belang om in die politiek te wees nie want hulle weet van al die korruptheid en wil niks daarme te doen he nie. Ai dis jammer om te hoor Pieter Mulder was nie by die konvensie nie. Ek stem saam, dis ‘n wonderlike geleentheid om jouself te laar hoor. Sodoende wys jy die land dat jy belangstel.