Dit is maar die begin van die aanloop tot die 2009 verkiesing maar die keuse van watter leiers en watter politieke party ons die volgende 5 jaar moet verteenwoordig, is nou reeds van kardinale belang. Ware leiers in SA is maar skaars; amper totaal afwesig. Ons het heelwat politici, goeie politici, ja, mense wat weet [...]










